Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 1:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hanna was bitter hartseer, en sy het tot Jehovah begin bid+ en kon nie ophou huil nie. 11 Sy het toe die volgende gelofte gemaak: “O Jehovah van die leërmagte, kyk hoe swaar kry u diensmeisie. As u aan my dink en my nie vergeet nie en vir u diensmeisie ’n seun gee,+ sal ek hom vir Jehovah gee, sodat hy aan u kan behoort solank as wat hy lewe, en geen skeermes sal naby sy kop kom nie.”+

  • 2 Samuel 16:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Dawid het toe vir Abiʹsai en al sy knegte gesê: “As my seun, my eie vlees en bloed, my lewe wil neem,+ wat kan ek dan van ’n Benjaminiet+ verwag? Los hom, laat hom my vervloek, want Jehovah het vir hom gesê om dit te doen! 12 Miskien sal Jehovah sien hoe ek swaarkry+ en sal Jehovah my seëninge gee in plaas van die vervloekinge wat ek vandag moes hoor.”+

  • Jesaja 38:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe koning Hiskiʹa van Juda siek geword het en van sy siekte herstel het, het hy die volgende geskryf:

  • Jesaja 38:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 O Jehovah, red my!

      Dan sal ons al die dae van ons lewe

      my liedere op snaarinstrumente speel+ in die huis van Jehovah.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel