2 Samuel 22:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Mag Jehovah my beloon volgens my regverdigheid,+volgens my onskuld voor hom.+ Spreuke 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Want Jehovah sien die weë van die mens,en hy ondersoek al sy paaie.+