Psalm 50:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Roep my aan in moeilike tye.+ Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Jona 2:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Jona uit die vis se maag tot Jehovah sy God gebid+ 2 en gesê: “Toe ek in die nood was, het ek tot Jehovah geroep, en hy het my geantwoord.+ Uit die dieptes* van die Graf* het ek om hulp geroep.+ U het my stem gehoor.
2 Toe het Jona uit die vis se maag tot Jehovah sy God gebid+ 2 en gesê: “Toe ek in die nood was, het ek tot Jehovah geroep, en hy het my geantwoord.+ Uit die dieptes* van die Graf* het ek om hulp geroep.+ U het my stem gehoor.