Psalm 84:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Gelukkig is die mense wat hulle krag in u vind,+wie se hart begeer om op die paaie te wees wat na u huis lei. Psalm 84:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Terwyl hulle stap, kry hulle al hoe meer krag.+ Elkeen verskyn voor God in Sion.
5 Gelukkig is die mense wat hulle krag in u vind,+wie se hart begeer om op die paaie te wees wat na u huis lei.