Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Ek is met jou, en ek sal jou beskerm oral waar jy gaan, en ek sal jou na hierdie land terugbring.+ Ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek jou belowe het nie.”+

  • 2 Samuel 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hy het groepe soldate in Edom gestasioneer. In die hele Edom het hy groepe soldate gestasioneer, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ Waar Dawid ook al gegaan het, het Jehovah hom die oorwinning* gegee.+

  • Job 31:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Sien God nie alles wat ek doen nie,+

      en is hy nie bewus van elke tree wat ek gee nie?

  • Psalm 121:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Jehovah sal jou beskerm in alles wat jy doen,*

      van nou af en tot in alle ewigheid.

  • Spreuke 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want Jehovah sien die weë van die mens,

      en hy ondersoek al sy paaie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel