Psalm 22:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 U was die Een wat my uit die baarmoeder gebring het,+die Een wat my veilig laat voel het aan die borste van my moeder. Psalm 71:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek het van geboorte af op u staatgemaak. Dit was u wat my uit die baarmoeder geneem het.+ Ek prys u voortdurend. Jeremia 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Voordat ek jou in die baarmoeder gevorm het, het ek jou geken,*+en voordat jy gebore is,* het ek jou geheilig.*+ Ek het jou ’n profeet vir die nasies gemaak.”
9 U was die Een wat my uit die baarmoeder gebring het,+die Een wat my veilig laat voel het aan die borste van my moeder.
6 Ek het van geboorte af op u staatgemaak. Dit was u wat my uit die baarmoeder geneem het.+ Ek prys u voortdurend.
5 “Voordat ek jou in die baarmoeder gevorm het, het ek jou geken,*+en voordat jy gebore is,* het ek jou geheilig.*+ Ek het jou ’n profeet vir die nasies gemaak.”