Psalm 117:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 117 Loof Jehovah, alle nasies.+ Verheerlik hom, alle volke.*+ Psalm 150:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Laat alles wat asemhaal Jah loof. Loof Jah!*+