Nahum 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jehovah word nie gou kwaad nie+ en het groot krag,+maar Jehovah sal nie straf terughou van dié wat dit verdien nie.+ Hy gebruik verwoestende winde en storms,en die wolke is soos die stof van sy voete.+
3 Jehovah word nie gou kwaad nie+ en het groot krag,+maar Jehovah sal nie straf terughou van dié wat dit verdien nie.+ Hy gebruik verwoestende winde en storms,en die wolke is soos die stof van sy voete.+