Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Ek sal vir julle vrede gee in die land,+ en julle sal gaan lê sonder dat enigiemand julle bang maak,+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn, en geen swaard van oorlog sal deur julle land trek nie.

  • Jesaja 60:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ek sal goud in die plek van die koper bring,

      en ek sal silwer in die plek van die yster bring,

      en koper in die plek van die hout,

      en yster in die plek van die klippe.

      Ek sal vrede as jou opsieners aanstel,

      en regverdigheid as jou taakgewers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel