Rigters 11:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Uiteindelik het Jefta by sy huis in Mispa+ aangekom, en sy dogter het uitgekom om hom te ontmoet terwyl sy dans en op die tamboeryn speel! Sy was sy enigste kind. Hy het geen ander kinders gehad nie.
34 Uiteindelik het Jefta by sy huis in Mispa+ aangekom, en sy dogter het uitgekom om hom te ontmoet terwyl sy dans en op die tamboeryn speel! Sy was sy enigste kind. Hy het geen ander kinders gehad nie.