Jesaja 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+ “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+ Al is dit so rooi soos bloed,sal dit so wit soos wol word. Handelinge 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring
18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+ “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+ Al is dit so rooi soos bloed,sal dit so wit soos wol word.
19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring