Psalm 145:18, 19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+ ר [Resj] 19 Hy bevredig die begeerte van dié wat hom vrees.+ Hy hoor hulle geroep om hulp, en hy red hulle.+
18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+ ר [Resj] 19 Hy bevredig die begeerte van dié wat hom vrees.+ Hy hoor hulle geroep om hulp, en hy red hulle.+