Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 17:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Toe Agitoʹfel sien dat sy raad nie gevolg is nie, het hy ’n donkie opgesaal en na sy huis in sy tuisdorp gegaan.+ Nadat hy instruksies aan sy huisgesin gegee het,+ het hy homself opgehang.*+ Hy het gesterf en is in die graf van sy voorvaders begrawe.

  • Ester 7:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het hulle Haman aan die paal gehang wat hy vir Morʹdegai gereedgemaak het, en die koning se woede het bedaar.

  • Psalm 7:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy grawe ’n gat en maak dit diep,

      maar hy val in die einste gat wat hy gegrawe het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel