Psalm 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jehovah beloon my volgens my regverdigheid.+ Hy vergoed my volgens die onskuld* van my hande.+ Psalm 26:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar wat my betref, ek sal ’n weg van integriteit* volg. Red* my en wees genadig teenoor my. Psalm 41:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 U ondersteun my weens my integriteit.*+ U sal my vir ewig in u teenwoordigheid hou.+