Psalm 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Baie sê van my:* “God sal hom nie red nie.”+ (Sela)* Psalm 71:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 My vyande praat teen my,en dié wat my wil doodmaak, beraam planne teen my+11 en sê: “God het hom verlaat. Sit hom agterna en vang hom, want daar is niemand om hom te red nie.”+
10 My vyande praat teen my,en dié wat my wil doodmaak, beraam planne teen my+11 en sê: “God het hom verlaat. Sit hom agterna en vang hom, want daar is niemand om hom te red nie.”+