Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 4:25-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 en wat deur middel van heilige gees deur die mond van ons voorvader Dawid,+ u kneg, gesê het: ‘Hoekom het nasies onrustig geword en volke aan nuttelose dinge gedink? 26 Die konings van die aarde het stelling ingeneem, en die leiers het soos een man saamgespan teen Jehovah* en teen sy gesalfde.’*+ 27 Want Herodes sowel as Pontius Pilatus+ het saam met die mense van die nasies en die volke van Israel in hierdie stad bymekaargekom teen u heilige kneg Jesus, wat u gesalf het,+ 28 om te doen wat u voor die tyd met u mag en wil* besluit het sal gebeur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel