Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 14:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Die priester moet buite die kamp gaan en hom ondersoek. As die melaatse van die melaatsheid genees is, 4 moet die priester hom beveel om twee lewende rein voëls, sederhout, helderrooi materiaal en hisop vir sy reiniging te bring.+

  • Hebreërs 9:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die bloed van bokke en bulle+ en die as van ’n jong koei word op onrein mense gesprinkel om hulle liggame* te reinig en te heilig.+ 14 Maar die bloed van die Christus doen soveel meer!+ Hy het homself deur middel van die ewige heilige gees as ’n onbesmette offer vir God aangebied, en dit reinig ons gewetens van dooie werke+ sodat ons heilige diens vir die lewende God kan doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel