Jesaja 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+ “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+ Al is dit so rooi soos bloed,sal dit so wit soos wol word.
18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+ “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+ Al is dit so rooi soos bloed,sal dit so wit soos wol word.