Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 7:14-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Kyk na die een wat swanger is met goddeloosheid.

      Hy is swanger met moeilikheid en gee geboorte aan leuens.+

      15 Hy grawe ’n gat en maak dit diep,

      maar hy val in die einste gat wat hy gegrawe het.+

      16 Die moeilikheid wat hy veroorsaak, sal op sy eie kop terugkom.+

      Sy geweld sal op die kroon van sy kop neerkom.

  • Galasiërs 6:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Moenie mislei word nie: God laat hom nie bespot nie. Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel