Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Daarna het Kain vir sy broer Abel gesê: “Kom ons gaan in die veld in.” Terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgemaak.+

  • Genesis 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het Hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+

  • Numeri 35:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Julle mag geen losprys aanvaar vir die lewe van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie, want hy moet vir seker doodgemaak word.+

  • Deuteronomium 27:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 “‘Vervloek is die persoon wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n onskuldige persoon* dood te maak.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel