Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ná hierdie dinge het die vrou van sy meester vol begeerte na Josef begin kyk en gesê: “Kom slaap by my.” 8 Maar hy het geweier en vir sy meester se vrou gesê: “My meester bekommer hom nie oor ’n enkele ding in sy huis nie. Hy het alles wat aan hom behoort, in my sorg geplaas.

  • Deuteronomium 13:6-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “As jou broer, die seun van jou ma, of jou seun of jou dogter of jou geliefde vrou of jou beste vriend jou in die geheim probeer verlei deur te sê: ‘Laat ons ander gode gaan dien,’+ gode wat nie julle of julle voorvaders geken het nie, 7 gode van die volke om julle, of hulle nou naby julle is of ver van julle is, van die een einde van die land tot die ander einde van die land, 8 mag jy nie toegee of na hom luister nie,+ en jy mag ook nie vir hom jammer voel of medelye* betoon of hom beskerm nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel