Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 15:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want Dawid het gedoen wat reg is in die oë van Jehovah, en hy het sy hele lewe lank nie afgewyk van enigiets wat Hy hom beveel het nie, behalwe in die geval van Uriʹa, die Hetiet.+

  • 1 Kronieke 5:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hier volg die name van die seuns van Ruben,+ Israel se eersgeborene. Hy was die eersgeborene, maar omdat hy die bed van sy pa onteer het,+ is sy eersgeboortereg gegee aan die seuns van Josef,+ die seun van Israel. Daarom is hy nie in die geslagsregister opgeteken as die seun met die eersgeboortereg nie.

  • Matteus 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Isai het die vader geword van Dawid,+ die koning.

      Dawid het die vader geword van Salomo,+ en sy ma was die vrou van Uriʹa.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel