Prediker 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Moenie vinnig wees met jou woorde nie, en laat jou hart nie oorhaastig praat voor die ware God nie,+ want die ware God is in die hemel, maar jy is op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.+
2 Moenie vinnig wees met jou woorde nie, en laat jou hart nie oorhaastig praat voor die ware God nie,+ want die ware God is in die hemel, maar jy is op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.+