Spreuke 26:13-15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die luiaard sê: “Daar is ’n jong leeu op die pad,’n leeu op die openbare plein!”+ 14 ’n Deur bly draai op sy skarniere,en die luiaard op sy bed.+ 15 Die luiaard steek sy hand in die feesbak,maar hy is te moeg om dit na sy mond te bring.+
13 Die luiaard sê: “Daar is ’n jong leeu op die pad,’n leeu op die openbare plein!”+ 14 ’n Deur bly draai op sy skarniere,en die luiaard op sy bed.+ 15 Die luiaard steek sy hand in die feesbak,maar hy is te moeg om dit na sy mond te bring.+