Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 28:15-18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Dit kan nie met suiwer goud gekoop word nie,

      en silwer kan nie daarvoor afgeweeg word nie.+

      16 Dit kan nie met goud van Ofir+ gekoop word nie,

      en ook nie met kosbare oniksstene en saffiere nie.

      17 Goud en glas kan nie daarmee vergelyk word nie,

      en ’n voorwerp van suiwer goud kan nie in ruil daarvoor gegee word nie.+

      18 Koraal en kristal kan nie daarmee vergelyk word nie,+

      want ’n sak vol wysheid is meer werd as ’n sak vol pêrels.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel