Deuteronomium 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Julle moet streng daarby bly,+ want dan sal die volke wat van al hierdie wetsvoorskrifte hoor, sien dat julle wys+ en verstandig+ is, en hulle sal sê: ‘Hierdie groot nasie is beslis ’n wyse en verstandige volk.’+
6 Julle moet streng daarby bly,+ want dan sal die volke wat van al hierdie wetsvoorskrifte hoor, sien dat julle wys+ en verstandig+ is, en hulle sal sê: ‘Hierdie groot nasie is beslis ’n wyse en verstandige volk.’+