1 Konings 2:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Die koning het toe vir Siʹmeï gesê: “Jy weet in jou hart wat jy alles aan my pa, Dawid, gedoen het,+ en Jehovah sal jou daarvoor terugbetaal.+ 1 Konings 2:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Die koning het toe vir Benaʹja, die seun van Jojaʹda, ’n bevel gegee, en hy het Siʹmeï gaan doodmaak.+ So is die koninkryk stewig gevestig in die hand van Salomo.+
44 Die koning het toe vir Siʹmeï gesê: “Jy weet in jou hart wat jy alles aan my pa, Dawid, gedoen het,+ en Jehovah sal jou daarvoor terugbetaal.+
46 Die koning het toe vir Benaʹja, die seun van Jojaʹda, ’n bevel gegee, en hy het Siʹmeï gaan doodmaak.+ So is die koninkryk stewig gevestig in die hand van Salomo.+