Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 16:23-25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Nadat hulle baie geslaan is, is hulle in die tronk gegooi, en die bewaarder is beveel om hulle veilig te bewaak.+ 24 As gevolg van hierdie bevel het hy hulle in die binneste deel van die tronk gegooi en hulle voete in die blok vasgemaak.

      25 Maar omtrent middernag was Paulus en Silas besig om te bid en om God te loof deur liedere te sing,+ en die gevangenes het na hulle geluister.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel