Spreuke 23:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Luister na jou pa wat jou geboorte veroorsaak het,en moenie neersien op jou ma net omdat sy oud geword het nie.+ Spreuke 30:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die oog van die een wat sy pa bespot en wat ongehoorsaam is aan sy ma,+sal deur die kraaie van die vallei* uitgepik worden deur die jong arende opgeëet word.+
22 Luister na jou pa wat jou geboorte veroorsaak het,en moenie neersien op jou ma net omdat sy oud geword het nie.+
17 Die oog van die een wat sy pa bespot en wat ongehoorsaam is aan sy ma,+sal deur die kraaie van die vallei* uitgepik worden deur die jong arende opgeëet word.+