Psalm 34:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+en sy ore luister na hulle geroep om hulp.+ פ [Pe] 16 Maar Jehovah* is teen dié wat slegte dinge doen,om alle herinnering van hulle van die aarde af uit te wis.+ Psalm 138:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Al is Jehovah hoog, skenk hy aandag aan die nederiges,+maar hy ken die hoogmoediges net van ver af.+ Psalm 145:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hy bevredig die begeerte van dié wat hom vrees.+ Hy hoor hulle geroep om hulp, en hy red hulle.+ Johannes 9:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Ons weet dat God nie na sondaars luister nie,+ maar as iemand godvresend is en sy wil doen, luister hy na hom.+
15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+en sy ore luister na hulle geroep om hulp.+ פ [Pe] 16 Maar Jehovah* is teen dié wat slegte dinge doen,om alle herinnering van hulle van die aarde af uit te wis.+
6 Al is Jehovah hoog, skenk hy aandag aan die nederiges,+maar hy ken die hoogmoediges net van ver af.+
31 Ons weet dat God nie na sondaars luister nie,+ maar as iemand godvresend is en sy wil doen, luister hy na hom.+