Spreuke 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 ’n Nikswerd en goddelose man versprei leuens.+ Spreuke 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Omdat sy hart sleg is,beplan hy heeltyd slegte dinge+ en maak hy moeilikheid waar hy ook al gaan.+
14 Omdat sy hart sleg is,beplan hy heeltyd slegte dinge+ en maak hy moeilikheid waar hy ook al gaan.+