Spreuke 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 God se besluite moet op die lippe van ’n koning wees.+ Hy moet altyd met geregtigheid optree.+