Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 1:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar Rut het gesê: “Moet my nie smeek om Ma te verlaat en sonder Ma terug te gaan nie, want waar Ma gaan, sal ek gaan, en waar Ma oornag, sal ek oornag. Ma se volk sal my volk wees, en Ma se God sal my God wees.+ 17 Waar Ma sterf, sal ek sterf, en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah my swaar straf* as enigiets anders as die dood my van Ma sou skei.”

  • 1 Samuel 19:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Maar omdat Saul se seun Joʹnatan lief was vir Dawid,+ het hy vir Dawid gesê: “My pa, Saul, wil jou laat doodmaak. Jy moet môreoggend asseblief baie versigtig wees. Gaan soek ’n skuilplek en kruip daar weg.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel