Psalm 18:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Vir die een wat rein is, toon u dat u rein is,+maar deur die een wat bedrieglik is, word u nie bedrieg nie.+ Spreuke 6:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Omdat sy hart sleg is,beplan hy heeltyd slegte dinge+ en maak hy moeilikheid waar hy ook al gaan.+ 15 Daarom sal rampspoed hom skielik tref. In ’n oomblik sal sy ondergang kom, en daar sal geen genesing wees nie.+
26 Vir die een wat rein is, toon u dat u rein is,+maar deur die een wat bedrieglik is, word u nie bedrieg nie.+
14 Omdat sy hart sleg is,beplan hy heeltyd slegte dinge+ en maak hy moeilikheid waar hy ook al gaan.+ 15 Daarom sal rampspoed hom skielik tref. In ’n oomblik sal sy ondergang kom, en daar sal geen genesing wees nie.+