Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:16-18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Nadat Dawid hierdie dinge gesê het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?”+ En Saul het in trane uitgebars. 17 Hy het vir Dawid gesê: “Jy is regverdiger as ek, want jy het my goed behandel, maar ek het jou terugbetaal met wat sleg is.+ 18 Ja, vandag het jy my vertel van die goedheid wat jy aan my betoon het deur my nie dood te maak toe Jehovah my in jou hand gegee het nie.+

  • 1 Samuel 26:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe het Saul gesê: “Ek het gesondig.+ Kom terug, my seun Dawid, want ek sal nie meer enigiets slegs aan jou probeer doen nie, want vandag het jy bewys dat my lewe vir jou kosbaar is.+ Ja, ek het onverstandig opgetree en ’n groot fout gemaak.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel