14 moet julle nie toelaat dat julle hart trots word+ en dat dit julle van Jehovah julle God laat vergeet nie. Hy het julle uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei+
16 en julle in die wildernis met manna gevoed,+ wat julle vaders nie geken het nie, om julle nederigheid te leer+ en om julle te toets, sodat dit in die toekoms met julle goed kan gaan.+
11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.