1 Konings 21:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Sy het in die briewe geskryf: “Kondig ’n vas aan, en laat Nabot voor die volk sit. 10 En laat twee slegte manne voor hom sit en teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ Bring hom dan uit en gooi hom met klippe dood.”+
9 Sy het in die briewe geskryf: “Kondig ’n vas aan, en laat Nabot voor die volk sit. 10 En laat twee slegte manne voor hom sit en teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ Bring hom dan uit en gooi hom met klippe dood.”+