-
2 Samuel 20:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Joab het vir Amaʹsa gevra: “Gaan dit goed met jou, my broer?” Toe het Joab Amaʹsa se baard met sy regterhand gegryp asof hy hom wou soen. 10 Amaʹsa was nie op sy hoede vir die swaard wat in Joab se hand was nie, en Joab het hom in die maag gesteek,+ en sy ingewande het op die grond uitgeval. Dit was nie vir hom nodig om hom weer te steek nie – een keer was genoeg om hom dood te maak. Joab en sy broer Abiʹsai het toe vir Seba, die seun van Bigri, agternagesit.
-