-
Spreuke 30:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Die bloedsuiers het twee dogters wat roep: “Gee! Gee!”
Daar is drie dinge wat nie versadig raak nie,
vier wat nooit sê: “Genoeg!” nie:
en vuur wat nooit sê: “Genoeg!” nie.
-