13 ’n Paar dae later het die jongste seun al sy besittings bymekaargemaak en na ’n ver land gereis, en daar het hy alles uitgemors deur ’n wilde* lewe te lei. 14 Nadat hy al sy geld uitgegee het, was daar ’n groot hongersnood in daardie hele land, en hy het begin swaarkry.