Levitikus 11:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ook die klipdassie,+ want dit herkou, maar het nie gesplete hoewe nie. Dit is vir julle onrein.