Levitikus 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “‘Of as iemand oorhaastig sweer om iets te doen – goed of sleg, ongeag wat dit mag wees – en hy nie daarvan bewus was nie, maar dan besef dat hy oorhaastig gesweer het, is hy skuldig.*+
4 “‘Of as iemand oorhaastig sweer om iets te doen – goed of sleg, ongeag wat dit mag wees – en hy nie daarvan bewus was nie, maar dan besef dat hy oorhaastig gesweer het, is hy skuldig.*+