Psalm 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die dwaas sê in sy hart: “Daar is geen Jehovah nie.”+ Hulle dade is korrup en hulle optrede is afskuwelik. Nie een van hulle doen wat goed is nie.+ Spreuke 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dwase lag oor* hulle sondes,+maar die getroues is bereid om dinge reg te stel.
14 Die dwaas sê in sy hart: “Daar is geen Jehovah nie.”+ Hulle dade is korrup en hulle optrede is afskuwelik. Nie een van hulle doen wat goed is nie.+