Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Julle en julle huisgesinne moet daar voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle uitgerig het,+ omdat Jehovah julle God julle geseën het.

  • Psalm 104:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 wyn wat die hart van die mens vrolik maak,+

      olie wat die gesig laat blink

      en brood wat die hart van die sterflike mens nuwe krag gee.+

  • Prediker 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Daar is niks beters vir ’n mens as om te eet en te drink en sy harde werk te geniet nie.+ Ek het besef dat dit ook van die ware God kom,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel