1 Konings 4:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 En God het Salomo baie wysheid en verstand gegee, en soveel insig* as wat daar sandkorrels op die strand is.+ 1 Konings 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Hy het 3 000 spreuke+ en 1 005 liedere+ geskryf.* Spreuke 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Die spreuke van Salomo,+ die seun van Dawid,+ die koning van Israel.+
29 En God het Salomo baie wysheid en verstand gegee, en soveel insig* as wat daar sandkorrels op die strand is.+