Psalm 39:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Elke mens loop rond soos ’n skaduwee. Hy hardloop rond* vir niks. Hy maak rykdom bymekaar, maar hy weet nie wie dit sal geniet nie.+ Lukas 12:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vanaand sal jy sterf.* Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+
6 Elke mens loop rond soos ’n skaduwee. Hy hardloop rond* vir niks. Hy maak rykdom bymekaar, maar hy weet nie wie dit sal geniet nie.+
20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vanaand sal jy sterf.* Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+