40 In die dag het die hitte my verteer, en in die nag het ek baie koud gekry, en dikwels kon ek nie slaap nie.+ 41 Ek is nou al 20 jaar in u huis. Ek het u 14 jaar gedien vir u twee dogters, en 6 jaar vir u kleinvee, en u het my betaling tien keer verander.+