Genesis 8:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Van nou af sal daar altyd saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, en dag en nag op die aarde wees.”+ Psalm 19:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dit kom op aan die een einde van die hemelen dit gaan oor na die ander einde daarvan,+en niks kan die hitte daarvan ontsnap nie.
22 Van nou af sal daar altyd saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, en dag en nag op die aarde wees.”+
6 Dit kom op aan die een einde van die hemelen dit gaan oor na die ander einde daarvan,+en niks kan die hitte daarvan ontsnap nie.