-
2 Samuel 3:31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Toe het Dawid vir Joab en al die manne by hom gesê: “Skeur julle klere en bind saklinne om julle en huil oor Abner.” Koning Dawid het self agter die draagbaar geloop waarop die lyk gedra is.
-