Job 14:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Sy seuns word geëer, maar hy weet dit nie. Hulle word onbelangrik, maar hy besef dit nie.+ Prediker 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wie weet wat die beste ding is vir ’n mens om te doen gedurende sy kort* lewe, wat soos ’n skaduwee verbygaan?+ Want wie kan vir hom sê wat ná sy dood onder die son sal gebeur?
12 Wie weet wat die beste ding is vir ’n mens om te doen gedurende sy kort* lewe, wat soos ’n skaduwee verbygaan?+ Want wie kan vir hom sê wat ná sy dood onder die son sal gebeur?